Afrikaanse Bybel

 

 

 

Afrikaanse Bybel:  En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.(Matthéüs 4)

 
 

Van toe af het Jesus begin om te preek en te sê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom. En terwyl Jesus langs die see van Galiléa loop, sien Hy twee broers, Simon wat genoem word Petrus, en Andréas, sy broer, besig om 'n net in die see uit te gooi; want hulle was vissers. En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak. En hulle het dadelik die nette laat staan en Hom gevolg.

Matthéüs 4: 17 - 20

 

Bekering

'n Christen ...

Kaleidoskoop.afrikaansebybelnet

Bybelteks (Skakels na verskeie Bybelvertalings)


 

     

Afrikaansebybel.net © 2006-2023